Visie:

Om ‘n Woordgebaseerde gemeente te wees met ‘n passie vir God Drie-enig, vir mekaar en ons gemeenskap.

 

Missie:

Om God in alles eerste te stel en Hom en ons naaste met onvoorwaardelike liefde te dien.

 

Geloofsverklaring:

(klik op die onderste skakel vir meer inligting)

Geloofsverklaring