Welkom by ACK Christchurch

Is u nuut in Nieu-Seeland? Of bly u al lank hier maar mis die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners? Of as u selfs net weer met ander die Here wil aanbid in jou moedertaal, dan is die ACK Christchurch Gemeente die plek vir jou. Almal is hartlik welkom, ook besoekers en nuwe vriende.

Kontak ons

Erediens: Om 9:30vm,
YMCA Bishopdale,
13A Bishopdaleplein,
Bishopdale, Christchurch 8053