Die gemeente is afhanklik van die finansiële ondersteuning van lidmate om die werk van die Here hier op aarde voort te sit.

 

 

 

Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes…” 
– Spreuke 3:9

 

Daar is verskeie maniere om 'n bydra te maak.

  1. In die skatkis (by die Kerk se  in- en uitgang )

  2. Direkte inbetaling in die gemeente se bankrekening

-Rekeningnaam: ACK Christchurch Trust
-Rekeningnommer: 06-0817-0380941-00

Identifiseer asb. u inbetaling en gebruik u voorletters en van as verwysing vir toekomstige IRD-sertifikaatinligting.

 

(Het u geweet dat u ‘n belastingkrediet van 33,33% kan eis vir alle skenkings, van meer as $5, vir liefdadigheid?

Kontak ons gerus vir meer inligting.)