Tuisblad.

Ons Tema vir die jaar is: ONS BOU MET HOOP EN LIEFDE. Die kerkraad was gevra om die jaar se tema uit te beeld met 'n pakkie klei en hierdie beeldtjie was hul eindproduk.

Ons bou in Hoop en Liefde

Kom dien die Here, hoor Sy Woord, besing Sy lof en aanbid Hom in Afrikaans in Christchurch!

Tot verdere kennisgewing, word eredienste in Christchurch gehou op Sondag oggend 9:30vm, by Bishopdale se Sewendedagse Adventiste Kerk, h/v Breens Rd en Bonita Place, Bishopdale. Ons is in die saal gedeelte. Parkering toeganklik vanaf Bonita Pl.

'n Woordgebaseerde Gemeente

Ons is 'n Woordgebaseerde gemeente wat Christus eerste stel. Lidmate word aangemoedig om aktief betrokke te wees in bedieninge volgens hulle gawes, soos die Heilige Gees dit gee (1 Kor 12 en Rom 12).

Volgens Sy wil

Lees meer oor ons missie, bedieninge, Bybelstudie, program vir nuwe lidmate, geloofsverklaring, en ons ontstaan.

GEBRUIK DIE MEDIA SPELER REGS OM NA OPGENEEMDE PREKE TE LUISTER.

Uitreik

Ons huidige uitreik-aksies bestaan uit Evangelisasie en die Maranata Omgee Groep.

Lees meer oor ons uitreik-aksies...

Jeugaksie

Ons gemeente het 'n aktiewe jeugaksie met 'n groot klompie jeugdige lidmate wat oor 'n groot ouderdomsgroep span.

Lees meer oor ons juigaksie...

Eredienste

Sy Gemeente

Inligting in oor Sondageredienste in Christchurch en Ashburton.

Lees meer oor ons eredienste...

Kalender

Spesiale eredienste en geleenthede- soos Geloftedag, Kersfees, Nuwejaar en Paastyd.

Blaai deur ons kalender...